Eurasiese rooikat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. lynx
|
Binomiale naam | |
Lynx lynx (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreidingsgebied |
Die Eurasiese rooikat (Lynx lynx) is die grootste rooikatspesie en kan van 81 tot 129 cm lank word. Dit het ’n grys tot rooi pels met swart kolle. Sowat 90% kom in Siberië voor en die res in China en Turkye.